SouthAfricanArtists.com
Artist
Tanya Swiegers Loots | Art Painting | Contemporary Modern Art
  Logo
USD In the USA you can call us FREE on
1-866-778-8022
 
     UI  Home  UI UI  Gallery  UI UI  My Favorites  UI UI  Power Search  UI  
    Random | By Subject | By Category | By Medium | Recent Additions | Recently Sold | Special Offers | Artists | Galleries | Send an eCard!
Search   
Currency 
Newsletter   

Tanya Swiegers Loots

Show:   Sort:
< Previous Page 1 of 1 (1 works) Next >

"Vintage Nude"
View Large Image

Vintage Nude
US$ 812
SOLD

< Previous Page 1 of 1 (1 works) Next >

Tanya Swiegers Loots

I love this artist!
Tweet I love this artist!
Facebook
Share on Facebook

About Tanya

Tanya Swiegers Loots

Self taught artist, Tanya Swiegers gets her inspiration from the old Flemish masters. She adapted the Flemish technique (glazing) to create exquisite artworks by applying layer upon layer of oils with a very fine brush. Although this time consuming process slows down production, the end result is one that amazes and pleases the most discerning eye. The mood created by her masterful use of light and shade takes the viewer into a journey of times forgotten. Her work does not necessarily have a deeper meaning or message, but aims to stir deeper emotions in the viewer. Tanya's beautiful paintings of still life's,dancers and nudes are high in demand with the art collector of classical works.

Francois Malherbe Bordeaux Street Gallery - Franshhoek
-------------------------------------------------------------

Ek streef om deur my werk ‘n estetiese gestalte aan alledaagse voorwerpe te gee. My werk poog om ‘n stilte en kalmte by die kyker te ontlok.

My onderwerpe ( figure en stillewes ) stel ek deur middel van dramatiese "chiascarro" (spel ) of meestal kontrasterende kleurgebruik sensitief voor, sonder ‘n ekspresiewe aanslag, om dit ‘n objektiewe kyk-ervaring te maak.

My tegniek berus op fyn kwashale en die aanwending van lae kleure om 'n bepaalde effek te verkry. In die meeste gevalle maak ek van ‘n beperkte palet gebruik om atmosfeer te skep.

My kunswerke bevat nie noodwendig ‘n dieper betekenis of boodskap nie maar het eerder die ontlokking van ‘n emosionele gevoel by die kyker ten doel.
--------------------------------------------------------------
TANYA SWIEGERS

Tanya is op 8 Desember 1972 in Kokstad gebore en matrikuleer in 1991 aan die Hoërskool Montana op Worcester.

Sy neem kuns as skoolvak by die Kunssentrum Hugo Naude vanaf 1989 tot 1991 waar sy in skilderkuns spesialiseer.

Sy beoefen haar skilderkuns in haar vrye tyd tot Februarie 2001 waarna sy haar voltyds toespits op veral teken en skilderkuns. Haar temas sluit figure en stillewes in 'n realistiese styl in.

Tanya woon tans saam met haar man, Francois Loots en drie kinders op Worcester.




---------------------------------------------------------

Price Range

US$ 406-812

Email

People who chose Tanya's work also chose work by:

Find other:

Password:
Help! I've forgotten my password!