SouthAfricanArtists.com
Artist
Andre van Wyngaardt | Contemporary Art | Outstanding Art at Affordable Prices
  Logo
USD In the USA you can call us FREE on
1-866-778-8022
 
     UI  Home  UI UI  Gallery  UI UI  My Favorites  UI UI  Power Search  UI  
    Random | By Subject | By Category | By Medium | Recent Additions | Recently Sold | Special Offers | Artists | Galleries | Send an eCard!
Search   
Currency 
Newsletter   

Andre van Wyngaardt

Show:   Sort:
< Previous Page 1 of 2 (30 works) Next >

"The Silent Giant"
View Large Image

The Silent Giant
US$ 2,844

"Louise "
View Large Image

Louise
US$ 759

"The Famous Yellow Flower"
View Large Image

The Famous Yellow Flower
US$ 166

"In Her Eyes"
View Large Image

In Her Eyes
US$ 427


"Dreamy Sunset "
View Large Image

Dreamy Sunset
US$ 284

"Bouquet of Roses"
View Large Image

Bouquet of Roses
US$ 341

"Equilibrium #1"
View Large Image

Equilibrium #1
US$ 664

"Mountain In The Sea"
View Large Image

Mountain In The Sea
US$ 341


"Double Exposure #1"
View Large Image

Double Exposure #1
US$ 341

"Beauty of the Nile"
View Large Image

Beauty of the Nile
US$ 109
SOLD

"Lion #1"
View Large Image

Lion #1
US$ 664
SOLD

"Upside Down Tree #1"
View Large Image

Upside Down Tree #1
US$ 569
SOLD


"Still Life"
View Large Image

Still Life
US$ 175
SOLD

"Another Day In Paternoster"
View Large Image

Another Day In Paternoster
US$ 664
SOLD

"Proteas & Roses"
View Large Image

Proteas & Roses
US$ 474
SOLD

"Santorini Sunset"
View Large Image

Santorini Sunset
US$ 569
SOLD


< Previous Page 1 of 2 (30 works) Next >

Andre van Wyngaardt

I love this artist!
Tweet I love this artist!
Facebook
Share on Facebook

About Andre

Andre van Wyngaardt

Afrikaans:
Ek onthou hoe ek soms as klein seuntjie saam met my ma en pa die pad gevat het - 'n sagte kussing tussen hulle sitplekke gedruk en hoe ek tevrede so saam met hulle ry, op pad met 'n vrag skilderye. My ma-hulle was kunshandelaars en so het ek ook soms die kans gekry om saam met hulle kliente te sien en het ek, kleiner as van die skilderye, 'n handjie bygesit en selfs een keer vir iemand gese dat hierdie skildery wat ek vashou nie te koop is nie, want dit was seker baie mooi vir my. Ek dink dis in hierdie tyd van my lewe, in hierdie tyd so tussen die werke van ander skilders, dat ek my liefde vir kuns ontdek het. As kind het ek dit maar veilig gespeel en baie tyd voor my inkleurboeke spandeer, maar later het ek besef dat ek meer as dit kan doen - ek kon skets. So het die jare aangestap en het ek al meer en meer die potlood nadergetrek en het dit my gunsteling tydverdryf geword. Op skool was ek gelukkig genoeg om deur al my jare kuns as vak te kon he - van graad eentjie tot einde matriek - en ek dink dit het ook daartoe bygedra dat ek kon ontwikkel as kunstenaar. Na skool het ek dit geniet om met pastel te werk, maar ek het vinnig 'n liefde ontwikkel vir olieverf en kwas. So het dit toe gekom dat ek deur die jare geskilder het, met my ma as kunshandelaar wat ook van my eerste werke verkoop het. Na haar dood in 2010 het ek vir iets soos sestien maande nie die krag of moed gehad om naby 'n esel te kom nie, aangesien dit my te veel aan my ma herinner het, te veel aan hoe sy my aangemoedig het om nog iets op bord te verewig. En daar gebeur dit toe dat ek liefde vind en in September van 2011 vir die eerste keer weer na hartelus kon skilder, meer passievol as ooit. Ek glo so deur die jare het my kuns baie verbeter en ek dink dis juis omdat ek geleer het om nie net met my regterhand te skilder nie, maar ook met my hart. Dis nou eers wat ek regtig my stem vind in my werk, my eie styl en ek hoop om daardeur ander te kan inspireer. Geniet my kuns en weet dat jul ondersteuning vir my die wereld sal beteken. Liefde, Andre

English:
I recall the days when I as a child travelled with my mom and dad to see their clients. My parents were art dealers. They used to make it very comfortable for me as I was on the road with them selling all these beautiful works of art. During this time, or so I believe, I developed my passion for art and that's where everything started. As a child I enjoyed keeping myself busy with my coloring books and it wasn't long when I discovered I could easily draw. The years went by and I thoroughly enjoyed making sketches and I count myself very lucky to had art as a subject throughout my school years. After school I enjoyed working with pastel as a medium but I quickly fell in love with oil colors and that's when I decided to paint for a living. My mom, as an art dealer, sold my work until her sudden death in 2010. I stopped painting for sixteen months as it reminded me too much of my mom and how she encouraged me to paint. I found love and this angel of mine motivated and encouraged me to start painting again in September 2011 and I admit that I discovered a passion for painting I didn't have earlier. I believe my art developed a lot through the years and I have learned not only to paint with my right hand but with my heart. Nowadays I can see my own style in my work and I hope to inspire through my art. Enjoy my art and know that your support means the world to me. Love, Andre

Price Range

US$ 40-2,844

Email

People who chose Andre's work also chose work by:

Find other:

Password:
Help! I've forgotten my password!