|
|
|
|
|
Flowers 1
US$
694
|
Flowers 2
US$
694
|
So Many Shades of Grey
US$
44,634
SOLD
|
Landscape
US$
518
SOLD
|
|
White Flower, with Soft Shades of Lilac
US$
4,662
SOLD
|
Lady with Hat
US$
11,902
SOLD
|
Lady with Hat
US$
11,902
SOLD
|
Morther wtih Corn - Moeder Met Koring
US$
198
SOLD
|
|
Proteas
US$
2,182
SOLD
|
Flowers
US$
992
SOLD
|
Flowers
US$
992
SOLD
|
The Old District Six Man
US$
1,984
SOLD
|
|
Flowers
US$
1,002
SOLD
|
Pomegranate Flowers
US$
2,976
SOLD
|
Elephants
US$
4,959
SOLD
|
|
|
|
Remove Lynette from your favorite artists list
Add Lynette to your favorite artists list
About Lynette
Lynette Barnard was born on the 21st day of May 1963 in Bloemfontein, the good old capital of the Free State. I matriculated in 1981 at Oranje Meisies Skool and then studied art with ceramic design as my main focus. I got married in 1985 and moved to a farm in the Rustenburg area where I worked as a full time studio potter. I lived there for 14 years and was blessed with two beautiful girls. Jarmila the eldest, born in1991 and Karsia, born in 1993. I was uprooted in 1998 and had to move to Bronkhorstspruit where me and my two girls are staying since then. The beautiful tranquility and rural feeling of this town has become part of me. Working all day with clay the stuff we are all made of captured my spirit and I always knew there was a higher calling on my life than just my ordinary walk on this earth. Surely we are to become vessels of honour for the Master's use . Circumstances brought me to the point where I started my Walk with God in 1988. Although I've been playing with paint all my life, I started to paint more seriously in 1988. I was inspired by the freedom feeling of Father Claerhouts work. I called mine Beginhoute and have been working since then in all media s - acrylic, oil, gold leaf, pastels and oil pastels. To paint is to be in another world, a world where you need to lap into a forth dimension, which I call the store house of God. His already got all the paintings I need to make in store, even the ones in the far future - enjoy the journey with me
Price Range
US$ 70-44,634
Email
Exhibitions
During the years I had solo exhibitions all over SA
Haar lewe is soos bome. Sy love bome. Bladwisselende bome meesal. Die meeste daarvan die seisoene wat hierdie bome weerspieel. Sy het twee boom-reuse. Platane. Ouer dan die huis wat in l949 gebou is. . As die draai van die seisoen 21 Des kom, en jy leef saamit die reuse .......kan jy maar kyk.
Twee weke, hoogstens drie, en die groen is net te groen, en die blare is net te groot en die bas klou net te lank. En ek kyk en weet dit draai. Asof hulle geroeste water suip. 'n Funny kleur kom le in hulle.........en ek weet die herfs het gekom. afdraendepad.......En wanneer die winter in Bronkhorstspuit kom lê, kom lê hy met 'n krag. Simbolies! In sy majestueuse fanfare, moet die reus sy knie buig tot die seisoen wat God in sy Almag bewerk het.
My kuns is soos die seisoene. My hart is eerste aan God, en dan die res Ek sit die een voet voor die ander Nes die boomreuse
En vanself ontvou 'n seisoen soos God dit goed dink Wat inspireer my God Wat montiveer my God Wat maak my opgewonde God se Hand deur my werk Wanneer sukkel ek As 'n seisoen draai Maar dan leef my siel Wanneer sukkel ek meer As ek vashou Aan oorgroot, oorgroeide blare Watse tyd oor is
Verf laat my lewe Verf laat my doodgaan Verf vertel Verf bly stil Verf maak my maag vol Verf is Lewe God se Hand is die kwas Die verf lê maar net in hale Soos hulle val die dag Hale met mense Hale met verhale Oorgroot flambojante onrealistiese Sonneblomme met lawwe Buitensporige ritme Funny pienk kosmosse inni Vrystaat En die hoëveld paaie Sonder saad gesaai Oki natgemaak Hulle lewe net Wat soms kom skop teen die prikkels Van die regte seisoen
Ek sal seker verf tot ek 80 is Al hoe minder Al hoe meer hart stuff Al hoe dieper uit my siel Al hoe meer van God se Vader hart Myself verloor in Sy kwashale
aan Lynette die kunswerk Ek het nie verder te praat nie Die lewe is vir my heavy ernstig Ek love die lewe Ek love my lewe Bome is lewe Te verf is lewe God IS!!!
Education
Studied art 1982-1984 in Bloemfontein
People who chose Lynette's work also chose work by:
Find other:
|